Blogs of the Day

Top Posts

The most popular WordPress.com posts are ranked here according to a special formula.

Afrikaans (RSS)

  1. Die poort van die hemel is baie wyd, maar ook baie laag

    Iemand het op 'n keer gesê: Die poort van die hemel is so wyd, dat die grootste sondaar daar kan ingaan; die poort van …
    Ons enigste Troos
  2. Jou matras en my kombers

    Vier koffies asseblief. Ricoffy of filter, Mevrou? Hier is twee beddens, maar net een ekstra kombers. Ja, Mevrou, …
    MaanKind
  3. 44. La Leche League kuiertjie

    Aangesien ek dit my mamma-missie gemaak het om Lisa te kan borsvoed, het ek vreeslik baie op die internet opgelees oor …
    lisa28weekliefie
  4. Jammer #sorrynotsorry

    Jammer #sorrynotsorry …
    Die Rooikop
  5. Episode 4 : Wolf en Bobbejaanstreke

    Ek lees lekker boek toe jy instap en jy kyk verbaas na my boek. "Wolfie! Haai is dit regtig wat ek dink dit is? …
    wolfshadowwhispers
  6. Vind Jou Kind Se Passie - Vind Sy Kurrikulum

    As tuisskolers probeer ons hard om vir ons kinders die beste kurrikulum, ondervinding en 'n gebalanseerde opvoeding te …
    Da Vinci Kind
  7. In die bed slaap?

    Deur Mamma Magiek Heeeeeellllooooo mammas! Ek is so jammer ek het so lank laas geskryf, maar soos julle sal weet is …
    Mamma Klets
  8. Hello Bloem ouens!

    Hallo! Is jy 'n outjie van Bloemfontein in die Vrystaat? Dan is jy op die regte plek! Hou vas vir nuwe verwikkelinge …
    Bloemfontein Draadtrek Klub
  9. Om voete te was.

    Iemand daag my mos uit om die voetewas-ding te doen. Sonder spot of vernyn. Soos Jesus gedoen het. Ek weet dit is mode …
    bitterbossie
  10. Wat is jou sterk punte (1)

    Ek was bevoorreg om 'n motiveringstoespraak van Dr Micheal Moll by te woon en ek stem so saam met wat hy gesê het. …
    Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie
  11. Frans Reisema en die Skuld

    Skuld is 'n vreeslike ding. Dit wurg 'n mens. Hou jou wakker in die nag. Kort van asem. En laat jou maag gaan op …
    grootendeels
  12. My amandeltak blom

    Klein pienk bloeiseltjies sit skugter op elke takkie van ons perskeboom. Dit was ’n kort genadige winter. Saans staan …
    mykatedrale
  13. Persverklaring: Opdrag van oorkant

    Wanneer die bejaarde boer, Theresa Beyers se eksman, die geliefde Afrikaanse skrywer Coenraad Beyers sterf, bring die …
    Alta Cloete
  14. Ouer as 'n dekade en nog nooit gebruik nie

    Scrapy toeka tokkel die week oor Wasdag.  Laat ek vir julle vandag een ding vertel.  Ek is loshande die luiste …
    Herriemerrie
  15. Spinasie quiche

    My suster van Moorreesburg het vir my heerlike vars spinasie uit haar tuin gebring en ek moes dit net gebruik terwyl …
    thebantingzone.wordpress.com
  16. Gedagtes van 'n soekgees: Verhoudings en geloof!

    “Ek raak bang as jy so praat.” is haar woorde “Jy herinner my te veel aan iemand met wie ek bevriend was!” …
    Ben se Pennevrug.
  17. Breuke vir beginners

    Ons praat van breuke wanneer ons 'n item of 'n hoeveelheid in gelyke dele opbreek.  Dink aan 'n groterige sjokolade …
    My klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen
  18. Lesersartikel: Springbokke, ons steun julle!

    Die Rugbywêreldbeker is amper hier en ek glo almal is baie opgewonde en kan nie wag dat dit moet begin nie. Die vraag …
    Die Afrikaanse opinieplatform
  19. Saint Jean Pied du Port na Orisson - 16 Aug 2015

    Vandag is die dag waarop ons wegspring. Opgewonde-bang begin ons die dag met Psalm 5 se versekering dat die Here die …
    Genadestap
  20. Lente!

    Hettie & Hanna Handwerk
  21. Verkeer-gedagtes

    Genugtig ek was lanklaas hier! Maar, ek dink gereeld daaraan om weer hiernatoe te kom, of eerder, om hiernatoe te …
    Skuinsweg
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 6,067 other followers